ادرس الأمثلة حسب وتيرتك. اختر مجموعة صغيرة وحاول تذكّرها دون النظر ثم راجعها في المرة القادمة.
سلامHi / Hallo
ما إسمك؟Wat is jou naam?
متشرف بمعرفتكAangename kennis
كيف حالك؟Hoe gaan dit met jou?
أنا بخير، شكراDit gaan goed dankie
و أنت؟en met jou?
هل تتحدث اللغة العربية؟Praat jy (Engels/Afrikaans)?
هل هي تتكلم الصينية؟Praat sy Chinees?
قليلاNet 'n bietjie
كم هو سنك؟Hoe oud is jy?
أبلغ من العمر 33 سنةEk is 33 jaar oud
لقد سعدت بالتحدث إليكDit was lekker om met jou te gesels
ماذا تعني؟Wat bedoel jy?
لاأفهمEk verstaan nie!
لا أعرفEk weet nie!
أسفJammer
ماذا يعني هذا بالعربية؟Wat noem jy dit in Afrikaans?
ماذا تعني هذه الكلمة بالإنجليزية؟Wat beteken daardie woord in Engels?
من أين أنت؟Waar kom jy vandaan?
أنا من أمريكاEk is van Amerika
أنا أمريكيEk is Amerikaans
أين تعيش؟Waar woon jy?
أعيش في أمريكاEk woon in Amerika
ما هو عملك؟Wat doen jy vir 'n lewe?
أنا طالبEk is 'n student
هل ممكن أن أساعدك؟Kan ek jou help?
هل ممكن أن تساعدني؟Kan jy my help?
أين هو المطار؟Waar is die lughawe?
إمش على طولGaan reguit
ثمdan
عرج يساراdraai links
عرج يميناdraai regs
عيد ميلاد سعيدGeluk met jou verjaarsdag
سنة سعيدةGelukkige Nuwejaar
عيد ميلاد مجيدGeseёnde Kersfees
حظ سعيدVoorspoed
مبروكVeels geluk
لقد حجزت غرفةEk het 'n bespreking
هل لديك غرف شاغرة؟Het julle kamers beskikbaar?
أريد غرفة لغير المدخنينEk soek 'n nierook kamer
كم هي التكلفة للّيلة الواحدة؟Wat is die koste vir 'n aand?
نادلKelder / Kelderin!
كم ثمن هذا؟Hoeveel is hierdie?
ما هذا؟Wat is dit?
هل أنت بخير؟Is jy okay?
أحتاج طبيبEk het 'n dokter nodig
النجدةHelp!
إتصل بالإسعافBel die ambulans!
إتصل بالشرطةBel die polisie!
أنا مريضEk is siek